Winkels
Elim Water
Elim Water, geleë in Prieska, verskaf grootmaat gesuiwerde water in verskillende groottes aan Prieska en omgewing. Benewens die hervulling van water, bied ons ook die volgende dienste en produkte aan:
- Grootmaat gesuiwerde water in verskillende groottes
- Hervulling van water
- Maak van custom etikette vir waterbottels
- Verkoop van filters vir watersuiweraars en suiweraar-sisteme