Ons bou 'n webwerf vir Prieska!

Is jy 'n reisiger wat net deurbeweeg? Miskien is jy nuut in die dorp en wil jy graag 'n beginpakket hê van alles wat die gemeenskap bied. Of woon jy al vir jare lank hier, en soek net daai winkel op die hoek se nommer?

Wie jy ook al is, ons doel was om 'n webwerf te bou wat visueel aantreklik en vinnig is om te vind wat jy soek... in Prieska.

Hoe vorder dit ?

  Ontwerp en ontwikkeling

  Oplaai van besighede

  Bekendstelling - Vrydag 6 Oktober 2023

Hoogtepunte

  • Groot foto's (eerder as lang lyste) - ons verkies om te wys eerder as vertel.
  • Die besighede word geskommel elke keer as jy 'n kategorie besoek, om dinge billik te hou en niemand voor te trek nie.
  • Gebruikersvriendelik op enige skermgrootte. Ekstra sorg word geneem om te verseker dat die webwerf net so goed op jou foon lyk soos op jou tablet, skootrekenaar of rekenaar.
  • Gebou vir spoed... sou jy net vinnig deur alles wou hardloop.
  • Met liefde gebou. Ons doen dit vir die gemeenskap van Prieska, so elke besigheid het 'n beter kans daar buite.
SD Immelman prokureurs & Seeff agent

Prokureur & Regsfirma

SD Immelman prokureurs & Seeff agent

Riverview Lodge

Rugby klub

Rooi Jakkals Rugby Klub

Riverview Lodge

Gimnasium

Die Staal Paal Gym

Riverview Lodge

Fietsry roete

Bos Draai

Riverview Lodge

Muurbal

Muurbalbaan

Riverview Lodge

Ingenieurs - Verskeie

Du Toit Engineering

Riverview Lodge

Sweiswerk & Ontwikkelings

Sparks & Spykers Welding & Developments

Riverview Lodge

Elektriese ingenieurs

XYZ Elektries

Riverview Lodge

Bouer

Karel Saaiman

Riverview Lodge

Restaurant

Oranjerivier Vis & Chips

Riverview Lodge

Koffiewinkel

Arbeck St Cafe

Riverview Lodge

Kroeg, Restaurant

Blue Chair Saloon

Riverview Lodge

Restaurant

Pieter se Pizza

Riverview Lodge

Koffiewinkel

Koffie op die koppie

Riverview Lodge

Kroeg, Restaurant

Burger Basket

Riverview Lodge

Restaurant, Kroeg

The Smokey Buffalo

Riverview Lodge

Koffiewinkel

Die Tee Tuin

Riverview Lodge

Restaurant, Lodge, Kroeg

Hillview Lodge

Riverview Lodge

Swem lesse, Lidmaatskap

Swim 4 life

Riverview Lodge

Kuns Klasse

Verf en Kerf Kuns Skooltjie

Riverview Lodge

Lees Klasse

Leer Lees met Tannie Mina

Riverview Lodge

Skool

Groenboontjies Kleuterskool

Riverview Lodge

Ballet, Hip Hop, Moderne Dans

Dans Duifies Prieska

Riverview Lodge

Skoolheids Produk Winkel

Veldblom Skoolheids Produkte

Riverview Lodge

Laser haarverwydering

Die Stoppel Dokter

Riverview Lodge

Haarsalon

Salon Janine

Riverview Lodge

Kliniek

Prieska Skin Clinic

Riverview Lodge

Landbou Voertuie

Jean Bok

Riverview Lodge

Landboudienste

UVK Landbou

Riverview Lodge

Hardeware, Landbou

Bou Noodsaaklikhede

Riverview Lodge

Hardeware, Landbou

Van Der Merwe's

Riverview Lodge

Hoender en Eier Verskaffer

Sonop Hoenders Prieska

Riverview Lodge

Apteek

Pries-Kem

Riverview Lodge

Algemene Praktisyn

Dr Reuben Stephenheimer

Riverview Lodge

Algemene Praktisyn

Dr R.D. Potgieter

Riverview Lodge

Oogkundige

Eyetech Oogkundiges

Riverview Lodge

Fisioterapeut

Physio-to-go

Riverview Lodge

Gastehuis

Zebra Inn

Riverview Lodge

Gastehuis

Die Wit Hond Gastehuis

Riverview Lodge

Gastehuis

702 On Main

Riverview Lodge

Gastehuis

Kokerboom Selfsorg

Riverview Lodge

Gastehuis, Selfsorg

Sentraal Straat Selfsorg

Riverview Lodge

Gastehuis

Skemer's rus gastehuis

Riverview Lodge

Gastehuis

La maison des moutons

Riverview Lodge

Gastehuis

Die uil nes

Riverview Lodge

Restaurant, Lodge, Kroeg

The Tumbleweed Cottage

Riverview Lodge

Bed en ontbyt

Hillview Lodge

Riverview Lodge

Geskenkwinkel, Klerewinkel

Riana se winkel

Riverview Lodge

Koffie Winkel

Koffie on Main

Riverview Lodge

Supermark

8-to-8 Supermarket

Riverview Lodge

Algemene Winkel

Santie se Superette

Riverview Lodge

Winkel

Fresh For Less

Riverview Lodge

Bakkery, Winkel

Brou voor dag bakkery

Riverview Lodge

Apteek

Pries-kem

Riverview Lodge

Supermark

Die Markie

Riverview Lodge

Klerewinkel

Van Rooyens

Riverview Lodge

Slaghuis, Winkel

Merino Land Slaghuis

Riverview Lodge

Supermark

Mega Save Supermark